Wasgoedpennetjie Klankkaarte
“English Workbook + 15 worksheets” has been added to your cart. View cart
Wasgoedpennetjie Klankkaarte
R0,00
Daar is ‘n prent op elke kaart met 3 verskillende klanke. Leerder moet dan besluit met watter woord die prent begin en dan die wasgoedpennetjie knyp op die regte letter.
Categories Freebies, Graad 1, Graad 1 - Ander Produkte, Graad 2, Graad 2 - Ander Produkte
Tags Klankkaarte, Wasgoedpennetjie