Pers en Blou Blomme Kalender 2026

Original price was: R50,00.Current price is: R0,00.

Die produk bestaan uit een A4 en een A3 weergawe van die kalender.

Elke maand het ‘n aparte bladsy met ‘n bemoedigende of inspirerende bybelvers. Aan die einde van die kalender is daar 2 bladsye met ‘n plek om mens se belangrike datums in te vul vir elke maand van die jaar.

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
R20,00You save 60%