Liewenheersbesie Klaskamertema

R100,00

  1. Kleure + opskrif A4
  2. Klasreels + opskrif A4
  3. Maande van die jaar + opskrif A4
  4. Dae van die week + opskrif A4
  5. 2D vorms + opskrif A4
  6. Verjaarsdagmuurkaarte + opskrif A4
  7. A3 weerkaart 2025-2027
  8. Drukskrif vlaggies a-z
  9. Gewone vlaggies
  10. Welkom vlaggies
  11. 4x Editable naamkaartjies
  12. Deurplakkaat – Editable A3
  13. 1x Editable A4 opskrif
  14. Alfabet + opskrif
  15. 1x A4 + A3 tafelmat
  16. A3 rangetalle
  17. A3 Getalkombinasies
  18. A3 sigwoorde
  19. Klanke: Vokale, Dubbelklanke, drieklanke en oe, ei, ui, ou, oe en ie
  20. Emosies + opskrif A4
  21. Getalle 0-20 + opskrif
  22. Posisies in die ruimte + opskrif A4
  23. 2 verskillende tipe seisoene muurkaarte + opskrif A4
  24. A3 + 200 blok
  25. Verskillende liewenheersbesie clipart – Slegs vir persoonlike gebruik in die klaskamer
  26. Motiverende sirkels

Share with friends :

Scroll to Top
My cart