Leeu PAKKET – Afrikaans

R60.00

Die pakket bestaan uit:
2D vorms ligte geel vorms
2D vorms ligte pastelkleure
Deur plakkaat (Editable) A3
Deur plakkaat (Editable) A4
Alfabet – A4
Beloningskaarte
Verjaarsdagmuurkaarte + Editale name vir leerders
Klasreels
Emosies
Getalle 1-10
Kleure
Posisies in die ruimte
Dae van die week
Maande van die jaar
Welkom kaartjies
10x simbole

Inligting oor beloningskaarte – Vul u leerders se name op die beloningskaarte in. Plak ‘n sticker in die sirkels vir as u leerder goeie gedrag getoon het.

Om produkte te edit: Installeer asseblief eers die font op u rekenaar voordat u die plakkaat edit. Save asseblief eers die dokument na PDF formaat voordat u dit print.

Die pragtige leeutjie clipart is voorsien deur TheHungryJPEG.com. Kopiereg voorbehou.

Categories , Tag

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.