“Uile getalle 1 – 10” has been added to your cart. View cart
Leeu Pakket 2025-2027: Afrikaans
R60,00
Die pakket bestaan uit:
- 2D vorms ligte geel vorms
- 2D vorms ligte pastelkleure
- Deurplakkaat (Editable) A3
- Deurplakkaat (Editable) A4
- Alfabet – A4
- Beloningskaarte
- Verjaarsdagmuurkaarte + Editale name vir leerders
- Klasreels
- Emosies
- Getalle 1-10
- Kleure
- Posisies in die ruimte
- Dae van die week
- Maande van die jaar
- Welkom kaartjies
- 10x simbole
- A3 weerkaart 2025-2027
Inligting oor beloningskaarte – Vul u leerders se name op die beloningskaarte in. Plak ‘n sticker in die sirkels vir as u leerder goeie gedrag getoon het.
Om produkte te edit: Installeer asseblief eers die font op u rekenaar voordat u die plakkaat edit. Save asseblief eers die dokument na PDF formaat voordat u dit print.
Die pragtige leeutjie clipart is voorsien deur TheHungryJPEG.com. Kopiereg voorbehou.
Categories Klaskamertemas, Leeu/Lion
Tag leeu