Leeu Pakket 2025-2027: Afrikaans

R60,00

Die pakket bestaan uit:

  • 2D vorms ligte geel vorms
  • 2D vorms ligte pastelkleure
  • Deurplakkaat (Editable) A3
  • Deurplakkaat (Editable) A4
  • Alfabet – A4
  • Beloningskaarte
  • Verjaarsdagmuurkaarte + Editale name vir leerders
  • Klasreels
  • Emosies
  • Getalle 1-10
  • Kleure
  • Posisies in die ruimte
  • Dae van die week
  • Maande van die jaar
  • Welkom kaartjies
  • 10x simbole
  • A3 weerkaart 2025-2027

Inligting oor beloningskaarte – Vul u leerders se name op die beloningskaarte in. Plak ‘n sticker in die sirkels vir as u leerder goeie gedrag getoon het.

Om produkte te edit: Installeer asseblief eers die font op u rekenaar voordat u die plakkaat edit. Save asseblief eers die dokument na PDF formaat voordat u dit print.

Die pragtige leeutjie clipart is voorsien deur TheHungryJPEG.com. Kopiereg voorbehou.

Categories , Tag

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.