Uile Verjaarsdae Muurkaarte

Original price was: R40.00.Current price is: R20.00.

Knip uit en lamineer die uile. Skryf jou leerders se name op die uiltjies vir hul verjaarsdae met n koukie wat kan afvee. Die uile is bietjie kleiner as A4 so daar is genoeg spasie om name op te skryf.Name word op die uile se maag, persent of koek geskryf. Knip die naam van die maand van die jaar uit en plak dit bo die uile. Die opskrif “Verjaarsdae” word heel bo al die uile geplak as die opskrif. Ek het die opskrifte van die maande van die jaar met ‘n ander font as die grondslagfase skrif gemaak om dit bietjie mooier te laat lyk, indien u dit in die grondsalgfase skrif gemaak wil he kan dit op versoek so gemaak word.

Share with friends :

Uile Verjaarsdae Muurkaarte

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.