“Uile Verjaarsdae Muurkaarte” has been added to your cart. View cart
‘- Insekte klaskamertema
R40,00
Die tema bestaan uit:
Kleure
2D vorms – 2 verskillende tipes
Welkom vlaggies
A3 deurplakkaat – Editable (Installeer asb die FONT voordat u die produk edit, save asb die word dokument in PDF formaat voordat u hom print)
Verjaarsdagmuurkaarte
Getalle 1-10
Dae van die week
Maande van die jaar
4 Editable opskrifte (Installeer asb die FONT voordat u die plakkaat edit, save asb die word dokument in PDF formaat voordat u hom print)
Die prente in die produk het kopiereg op en dit is voorsien deur Whimsy Workshop Teaching.
Categories Insekte/Insects, Klaskamertemas
Tags insek, Insekte
Share with friends :
Related products
-
Klaskamertemas
Klanke ladybug
R15,00Original price was: R15,00.R7,00Current price is: R7,00. Add to cart