“BOHO Reënboog A4 tafelblad/BOHO rainbow A4 table mat” has been added to your cart. View cart
Hasies en Reënboë
R50,00
Die tema bestaan uit die volgende:
- Dae van die week + opskrif
- Maande van die jaar + opskrif
- A3 weerkaart 2025, 2026 en 2027
- 2D vorms + opskrif
- 3D objekte + opskrif
- Kleure + opskrif
- Alfabet + opskrif
- 4 Seisoene + opskrif
- A3 editable deurplakkaat – Installeer asseblief die ABC Junior Typing font voordat u die dokument oopmaak.
- 4 Editable naamkaartjies – Installeer asseblief die ABC Junior Typing font voordat u die dokument oopmaak.
- 1 Editable voorblad – Installeer asseblief die ABC Junior Typing font voordat u die dokument oopmaak.
- 1 A4 editable opskrif – Installeer asseblief die ABC Junior Typing font voordat u die dokument oopmaak.
- Getalle 0-20 + opskrif
- 6 Gewone vlaggies
- Welkom vlaggies
- Spoghoekie opskrif
- Klasreels + opskrif
- Verjaarsdae + opskrif
Categories Hasie/Bunny, Reënboog/Rainbow
Tags haas, hasies, pastel, reenboe, Reënboog