Hasies en Reënboë

R50,00

Die tema bestaan uit die volgende:

  1. Dae van die week + opskrif
  2. Maande van die jaar + opskrif
  3. A3 weerkaart 2025, 2026 en 2027
  4. 2D vorms + opskrif
  5. 3D objekte + opskrif
  6. Kleure + opskrif
  7. Alfabet + opskrif
  8. 4 Seisoene + opskrif
  9. A3 editable deurplakkaat – Installeer asseblief die ABC Junior Typing font voordat u die dokument oopmaak.
  10. 4 Editable naamkaartjies – Installeer asseblief die ABC Junior Typing font voordat u die dokument oopmaak.
  11. 1 Editable voorblad – Installeer asseblief die ABC Junior Typing font voordat u die dokument oopmaak.
  12. 1 A4 editable opskrif – Installeer asseblief die ABC Junior Typing font voordat u die dokument oopmaak.
  13. Getalle 0-20 + opskrif
  14. 6 Gewone vlaggies
  15. Welkom vlaggies
  16. Spoghoekie opskrif
  17. Klasreels + opskrif
  18. Verjaarsdae + opskrif

Share with friends :

Scroll to Top
My cart