‘- GRATIS Skoenlapper pakket

R0.00

Die pakket sluit in:
2D vorms A4
3D voorwerpe A4
Kleure A4
Getalle 1-10 A4
Verjaarsdagmuurkaarte A4
A3 Deurplakkaat – Editable
Klasreels A4
A3 weerkaart
Dae van die week A4
Maande van die jaar A4

Die produk word as ‘n “compressed zip folder” gestuur. U moet die folder extract op u rekenaar. ‘n Mens sal ongelukkig nie dit op ‘n foon kan oopmaak nie.

Installeer asseblief eers die font voordat u die “editable” dokumente oopmaak. Stoor die dokument eers in PDF formaat voordat u dit druk.

 

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.