Graad 1 – Pret pakkie 2

R0.00

Bestaan uit 55 bladsye.

Inhoud van die boekie sluit in:

  1. Temas soos: Vervoer, seediere, liggaamsdele, vorms en weer.
  2. Knip aktiwiteite
  3. Tel, herken syfers, oefen syfers
  4. Oefen letters
  5. Skryf woorde op stippellyne
  6. Inkleurprente
  7. Patroon herkenning
  8. Stippellyn aktiwiteite
  9. Lees deur prente
  10. Oefen klanke deur na letters te wys
  11. Vind jou pad uit die doolhoof
  12. Teken
  13. Oefen om vorms te teken
  14. Watter vorm/prent pas nie?

Share with friends :

Bestaan uit 55 bladsye.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.