GRATIS Paasfees kunswerk / FREE easter artwork

R0.00

Benodighede:

1. Papierbord

2. Yster pennetjie

3. Sker en gom

4. Inkleurkryte

 

Stappe:

1. Sny al die prente uit en kleur dit in.

2. Sny die papierbord in die helfte.

3. Sny ‘n gat in die een papierbord vir die gat vir die graf. Maak seker die gat is so groot of kleiner as die rots(sirkel met versie op) wat voor die graf moet kom. Kleur dan die graf in en die gat van die graf.

4. Druk nou die yster pennetjie deur die sirkel en deur die papierbord sodat hy voor die graf kan skuif.

5. Plak die prent van die houtkruis  aan die bokant van die onderste papierbord.

6. Plak nou die twee papierborde op mekaar.

7. Plak Jesus in die opening van die graf en plak die engel buite die graf.

 

 

Category Tags ,

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.