GRAAD 1 Wiskunde muurkaarte Kwartaal 1

R15.00

Dit bestaan uit:

Massa – lig en swaar

Lengte – lank en kort, breed en smal, hoog en laag

Posisie in die ruimte – voor, agter, tussen, links, regs, bo-op, in en uit.

Volume/kapasiteit – vol, leeg, minder en meer

Wiskundige konsepte — teenoorgesteldes ( oop-toe, minder-meer, klein-groot, naby-ver, dik-dun, op-af, min-baie, eerste-laaste)

Tyd – Ontwikkeling van ‘n baba tot ‘n oumens.

  1. Tyd – Ontwikkeling van ‘n baba tot ‘n oumens.

Share with friends :

GRAAD 1 Wiskunde muurkaarte Kwartaal 1

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.