Posisie kaarte
Posisie kaarte
R5.00
Leer vir leerders posisies deur die by ten opsigte van die blom. Die posisie kaarte is A5 grootte. Daar is 5 posisies – links, regs, bo, voor en agter.
GRATIS: Dit sluit ook dele van ‘n blom in wat gelamineer en uitgeknip kan word en dan kan leerders hul eie blom bou. Daar is pienk en blou blare vir die blom.
Categories Bye/Bee, Klaskamertemas, Muurkaarte
Tag posisie