Uil tema kleurvol pakket

R40.00

Die produk bestaan uit:

  1. 2D vorms A4
  2. 3D voorwerpe A4
  3. Kleure
  4. Dae van die week
  5. Maande van die jaar
  6. Getalle 0-20
  7. Verjaarsdae + opskrif  en “editable” naamkaartjies
  8. A3 welkom plakkaat
  9. A3 Juffrou deurplakkaat – “Editable”
  10. Opskrifte – dae van die week, maande van die jaar, kleure

Installeer asseblief eers die fonts voordat u die “editable” dokumente oopmaak. Stoor die dokument eers in PDF formaat voordat u dit druk.

Die prente wat in die produk gebruik is word beskerm deur kopiereg en dit is voorsien deur:

  • Educlips Clipart
  • Creative Clips
Category Tags ,

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.