Superheld Klaskamertema
R50,00
Neem asseblief kennis dat hierdie tema as ’n ZIP-folder gestuur word en slegs op ’n rekenaar afgelaai kan word deur dit te extract.
Die tema sluit in:
3D objekte + opskrif A4 (2 verskillende tipes 2D-vormplakkate)
2D vorms + opskrif A4 (2 verskillende tipes 2D-vormplakkate)
Kleure + opskrif A4
Maande van die jaar + opskrif A4
Dae van die week + opskrif A4
Getalle 1–10 + opskrif A4
Getalle 0–20 + opskrif A4
Verjaarsdagmuurkaarte A4 + opskrif A3
A4 en A3 deurplakkaat – Editable (Installeer asseblief die font voordat jy die Word-dokument oopmaak.)
4x Naamkaartjies – Editable (Installeer asseblief die font voordat jy die Word-dokument oopmaak.)
4x A4 Editable voorblaaie (Installeer asseblief die font voordat jy die Word-dokument oopmaak.)
A4 Editable opskrif (Installeer asseblief die font voordat jy die Word-dokument oopmaak.)
A3 weerkaart 2025–2029
Posisies + opskrif A4
Emosies + opskrif A4
Alfabet + opskrif A4
Drukskrif vlaggies a-z
Lopendeskrif vlaggies a-z
Die prente wat in hierdie produk gebruik word, is geskep deur EduClips Clipart en word deur kopiereg beskerm.








































