Superheld Klaskamertema

R50,00

Neem asseblief kennis dat hierdie tema as ’n ZIP-folder gestuur word en slegs op ’n rekenaar afgelaai kan word deur dit te extract.

Die tema sluit in:

  • 3D objekte + opskrif A4 (2 verskillende tipes 2D-vormplakkate)

  • 2D vorms + opskrif A4 (2 verskillende tipes 2D-vormplakkate)

  • Kleure + opskrif A4

  • Maande van die jaar + opskrif A4

  • Dae van die week + opskrif A4

  • Getalle 1–10 + opskrif A4

  • Getalle 0–20 + opskrif A4

  • Verjaarsdagmuurkaarte A4 + opskrif A3

  • A4 en A3 deurplakkaat – Editable (Installeer asseblief die font voordat jy die Word-dokument oopmaak.)

  • 4x Naamkaartjies – Editable (Installeer asseblief die font voordat jy die Word-dokument oopmaak.)

  • 4x A4 Editable voorblaaie (Installeer asseblief die font voordat jy die Word-dokument oopmaak.)

  • A4 Editable opskrif (Installeer asseblief die font voordat jy die Word-dokument oopmaak.)

  • A3 weerkaart 2025–2029

  • Posisies + opskrif A4

  • Emosies + opskrif A4

  • Alfabet + opskrif A4

  • Drukskrif vlaggies a-z

  • Lopendeskrif vlaggies a-z

Die prente wat in hierdie produk gebruik word, is geskep deur EduClips Clipart en word deur kopiereg beskerm.

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.