Sonneblom klaskamertema

R100.00

Die produk bestaan uit die volgende:

  1. 2D vorms + opskrif  – A4
  2. 2D vorms – A3
  3. 3D voorwerpe + opskrif –  A4
  4. Dae van die week + opskrif
  5. Maande van die jaar + opskrif
  6. Kleure + opskrif
  7. Getalle 0-20
  8. Alfabet muurkaarte
  9. 4 Seisoene
  10. A3 deurplakkaat – Editable
  11. 4x Naamkaartjies – Editable
  12. Verjaarsdagmuurkaarte + opskrif en editable naamkaartjies
  13. A4 tafelmat
  14. 6x Voorblaaie editable
  15. Posisies in die ruimte + opskrif
  16. A3 weerkaart

Installeer asseblief eers die fonts voordat u die “editable” dokumente oopmaak. Stoor die dokument in PDF formaat voordat u dit druk.

 

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.