Sirkustema PAKKET
“Klanke muurkaarte OLIFANT TEMA” has been added to your cart. View cart
Sirkustema PAKKET
R50,00
Die produk bestaan uit die volgende:
Juffrou deur plakkaat – editable
Verjaarsdagmuurkaarte
Kleure
Vorms
Dae van die week
Maande van die jaar
Getalnaam, getalsimbool en domino kaarte
Opskrifte wat u self kan “edit” — Druk op view en dan op “edit document”
Hanswors prente
3D vorms
Getalle 1-10
Naamkaartjies – editable
Die produk word as ‘n “compressed zip folder” gestuur. U moet die folder extract op u rekenaar. ‘n Mens sal ongelukkig nie dit op ‘n foon kan oopmaak nie.
Categories Klaskamertemas, Sirkus/Circus
Tag sirkus