Simmetrie werkkaarte
“Die lewensiklus van ‘n skoenlapper” has been added to your cart. View cart
Simmetrie werkkaarte
R10,00
Die produk sluit oefeninge in vir leerders om simmetrie te oefen met vorms en ander voorwerpe. Daar is ook n MEMORANDUM aangeheg.
Die oefeninge sluit in:
1. Verduideliking wat simmetrie is.
2. Teken die simmetrielyne van die volgende vorms en skryf hoeveel simmetrielyne die vorm het in die blokkie neer. Die vorms is: Reghoek, vierkant, driehoek, vyfhoek(pentagoon), seshoek(heksagoon) en ‘n Trapesium.
3. Teken die ander helfte van die volgende prent.
4. Verdeel die Suid-Afrikaanse landsvlag simmetries.
5. Kyk na ‘n verskeidenheid prente en omkring die prent wat simmetries is.