Simmetrie werkkaarte
“Grade 4 Social Science (Geography)- 50 points” has been added to your cart. View cart
Simmetrie werkkaarte
R10,00
Die produk sluit oefeninge in vir leerders om simmetrie te oefen met vorms en ander voorwerpe. Daar is ook n MEMORANDUM aangeheg.
Die oefeninge sluit in:
- Verduideliking wat simmetrie is.
- Teken die simmetrielyne van die volgende vorms en skryf hoeveel simmetrielyne die vorm het in die blokkie neer. Die vorms is: Reghoek, vierkant, driehoek, vyfhoek(pentagoon), seshoek(heksagoon) en ‘n Trapesium.
- Teken die ander helfte van die volgende prent.
- Verdeel die Suid-Afrikaanse landsvlag simmetries.
- Kyk na ‘n verskeidenheid prente en omkring die prent wat simmetries is.
Share with friends :
Related products
-
Graad 4
GRAAD 4 Wiskunde vraestel Kwartaal 1
R15,00Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00. Add to cart