Bestaan uit 33 bladsye.
“Beginning, middle and end of story Workbook” has been added to your cart. View cart
Seisoene werkboek
R30,00 Original price was: R30,00.R15,00Current price is: R15,00.
Bestaan uit 33 bladsye.
Aktiwiteite sluit in:
- Teken die verskillende bome van elke seisoen.
- Gaan die name van elke seisoen op die stippellyne oor.
- Leer die beginklank van elke seisoen
- Tel
- Volg die stippellyn aktiwiteite
- Pas die maats bymekaar
- Vorm patrone met prente van seisoene
- Bepaal watter prent pas nie by ‘n spesifieke seisoen
- Maak jou eie legkaart
- Wat trek mens aan vir elke seisoen
- Leer die verskil tussen somer en winter
- Leer die verskil tussen herfs en lente
- Kleur in aktiwiteite
- Knip aktiwiteite
- Wat eet/drink mens tydens ‘n spesifieke seisoen
Ensovoorts
Share with friends :
Related products
-
Graad R
Bome en Plante -Graad R
R8,00Original price was: R8,00.R4,00Current price is: R4,00. Add to cart