Reënboog klaskamertema 2024

R100.00

Die tema bestaan uit die volgende:

  1. 2D vorms A4 + opskrif  – A4
  2. 2D vorms A3
  3. 3D voorwerpe A4 + opskrif –  A4
  4. 3D voorwerpe A3
  5. Dae van die week + opskrif
  6. Maande van die jaar + opskrif
  7. Kleure + opskrif
  8. Getalle 0-20 + opskrif  TIPE 1
  9. Getalle 1-20 TIPE 2
  10. Alfabet muurkaarte A4
  11. 4 Seisoene A4 muurkaarte
  12. A3 deurplakkaat – Editable
  13. Naamkaartjies – Editable
  14. Verjaarsdagmuurkaarte + opskrif
  15. A4 tafelmat
  16. A3 weerkaart
  17. Klasreels + opskrif
  18. Welkom vlaggies
  19. Reenboog vlaggies x6
  20. 1x Editable opskrif A4
  21. Posisies in die ruimte + opskrif

Installeer asseblief eers die fonts voordat u die “editable” dokumente oopmaak. Stoor die dokument in PDF formaat voordat u dit druk.

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.