Protea klaskamertema 2024

R100.00

Die produk bestaan uit die volgende:

  1. 2D vorms + opskrif  – A4
  2. 3D voorwerpe + opskrif –  A4
  3. Dae van die week + opskrif
  4. Maande van die jaar + opskrif
  5. Kleure + opskrif
  6. Getalle 0-20 + opskrif
  7. Alfabet muurkaarte A4
  8. 4 Seisoene
  9. A3 deurplakkaat – Editable
  10. Naamkaartjies – Editable
  11. Verjaarsdagmuurkaarte + opskrif en editable naamkaartjies
  12. A4 tafelmat
  13. A3 weerkaart
  14. Klasreels + opskrif

Installeer asseblief eers die fonts voordat u die “editable” dokumente oopmaak. Stoor die dokument in PDF formaat voordat u dit druk.

 

Categories , Tag

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.