Plaasdiere pakket 🐷🐴
R50,00
Die pakket bestaan uit die volgende:
- 1x A3 Plaasdiere muurkaart – Kleur
- 1x A4 Plaasdiere muurkaart – Kleur
- 1x A4 Plaasdiere muurkaart – Swart & Wit
- 10x Flitskaarte – Kleur
- 10x Flitskaarte – Swart & Wit
- 12x Klein kaartjies om uit te knip – Kleur
Die prente wat gebruik is in die produk word beskerm deur kopiereg en is voorsien deur Educlips Clip Art.
Categories A3 muurkaart pakkette/A3 poster packages, Muurkaarte
Tags diere, plaas, plaasdiere