“Pikkewyn ekstra produkte 2024” has been added to your cart. View cart
Pikkewyne klaskamertema
R100,00 Original price was: R100,00.R80,00Current price is: R80,00.
Die pikkewyn tema bestaan uit:
- Kleure + opskrif A4
- Klasreels + opskrif A4
- Maande van die jaar + opskrif A4
- Dae van die week + opskrif A4
- 2D vorms + opskrif A4
- 3D objekte + opskrif A4
- Verjaarsdagmuurkaarte + opskrif A4
- Teenoorgesteldes A3
- A3 weerkaart 2025-2027
- Drukskrif vlaggies a-z
- Lopende skrif vlaggies a-z
- Gewone vlaggies
- Welkom vlaggies
- 4x Editable naamkaartjies
- 2 verskillende tipe deurplakkate – Editable A3
- 1x Editable A4 opskrif
- Alfabet + opskrif
- 1x A4 + A3 tafelmat
- A3 rangetalle
- A3 sigwoorde
- Klanke: Dubbelklanke, drieklanke en oe, ei, ui, ou, oe en ie
- Emosies + opskrif A4
- Getalle 0-20 + opskrif
- Posisies in die ruimte + opskrif A4
- 2 verskillende tipe seisoene muurkaarte + opskrif A4
- Getallelyn 0-30. Plaas die A4 muurkaarte langs mekaar om die getallelyn te vorm
Category Pikkewyn/Penguin
Tags penguin, pikkewyn