Ons land Suid-Afrika

R25.00

Die produk bestaan uit:
1x Muurkaart van die landswapen
1x Muurkaart met verduidelikings van elke simbool van die landswapen
1x Muurkaart van die volkslied
1x Muurkaart met die 9 provinsies
1x Muurkaart van die 11 amptelike tale
1x Muurkaart van Suid-Afrika se kos
2x Muurkaarte van Suid-Afrika se geld
7x Muurkaarte van die nasionale simbole
4x Muurkaarte van kulture: Zoeloe, Xhosa en Ndebele

Share with friends :

Ons land Suid-Afrika

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.