Oefen syfers 11-20
“Analog Time – Hours & Half hours” has been added to your cart. View cart
Oefen syfers 11-20
R15,00
Leerders kan syfers 11 tot 20 oefen deur met ‘n vetkryt of potlood op die stippellyn te trek. Die leerders moet by die swart kol begin en die pyltjie is vir hulle ‘n aanduiding in watter rigting hulle die syfer moet begin. Die aktiwiteit leer ook vir leerders om tussen die lyne te skryf. Vir ekstra oefening kan die leerders dan die stippellyn syfers onder op die werkkaart oorgaan. Die boekie het ook ‘n voorblad waar leerders se naam ingevul kan word asook hul graad.
Share with friends :
Related products
-
Freebies
Graad 1 Pret pakkie Werkboek
R20,00Original price was: R20,00.R0,00Current price is: R0,00. Add to cart