Oefen kleinletters a- z
“Afrikaans Werkboek Kwartaal 3” has been added to your cart. View cart
Oefen kleinletters a- z
R20,00
Leerders kan die kleinletters van a-z oefen deur met ‘n vetkryt of potlood op die stippellyn te trek. Die leerders moet by die swart kol begin en die pyltjie is vir hulle ‘n aanduiding in watter rigting hulle die letter moet begin. Die aktiwiteit leer ook vir leerders om tussen die lyne te skryf. Vir ekstra oefening kan die leerders dan die stippellyn letters onder op die werkkaart oorgaan. Die boekie het ook ‘n voorblad waar leerders se naam ingevul kan word asook hul graad.
Share with friends :
Related products
-
Graad 1
Gemengde oefeninge Werkboek
R30,00Original price was: R30,00.R0,00Current price is: R0,00. Add to cart -
Freebies
Grade 1 – Fun packet 2
R20,00Original price was: R20,00.R0,00Current price is: R0,00. Add to cart