Please handle these posters digitally with your learners as the banknotes doesn’t print correctly on some printers due to safety measures to prevent the forgery of money.
Nuwe Suid-Afrikaanse geld muurkaarte: Munte en note
R0.00
Die grootte van die muurkaarte is A4. Die produk sluit die volgende Suid-Afrikaanse geld in:
- Munte: 10c, 20,c, 50c, R1, R2 en R5.
- Note: R10, R20, R50, R100 en R200.
Kopiereg voorbehou. Die muurkaarte het kopiereg op en mag nie versprei word nie.
Category Muurkaarte
Tags geld, Munte, Note, suid afrika