Lopende skrif – 2 Werkboeke + Muurkaarte
“‘- Lopende skrif werkboek – kleinletters p-z” has been added to your cart. View cart
Lopende skrif – 2 Werkboeke + 26 Muurkaarte
R40,00
Lopende skrif sluit in 2 werkboeke met oefeninge van die letters a – z. Die een werkboek het stippellyn letters wat die leerders natrek, die ander werkboek het soliede lyn letters waar leerders die res van die lyn moet voltooi.
Daar is ‘n muurkaart vir elke letter a-z. Die prente is self geontwerp.