“Motiverende alfabet, Vrug van die Gees en Laat God toe om jou storie te skryf muurkaarte – A3 & A4” has been added to your cart. View cart
Kleinletter en Hoofletter inkleurprent a-z
R20,00
Hierdie prettige inkleurboek is perfek vir grondslagfase leerders wat besig is om hul alfabetvaardighede aan te leer. Elke bladsy fokus op ’n spesifieke letter van die alfabet se hoofletter en kleinletter.
Elke bladsy sluit in:
’n Inkleurprent wat die letter voorstel soos “a vir appel”
Oefeninge om te leer hoe om die letter te skryf
Opdrag om hoof- en kleinletters in sekere kleure in te kleur op elke prent
Hierdie produk is ideaal vir gebruik in die klaskamer of by die huis as ekstra oefening. ’n Genotvolle manier om leer lekker te maak!
Category Alfabet/Alphabet
Tags alfabet, hoofletter, kleinletter