Hoofletters Kleinletters Oefenboek A5 – Kleur & Swart en wit
Hoofletters en kleinletters oefenboek – 2 A5’s op ‘n A4 (Kleur en swart & wit) 2024
R15,00
Die oefenboek is A5 grootte en kom in kleur en in swart en wit. Dit bevat 26 letters van die alfabet.
U is welkom om die kaarte te lamineer en die leerders met ‘n nie-permanente merker oor die letters oefen.
Share with friends :
Related products
-
Freebies
Oefen syfers 1-10
R10,00Original price was: R10,00.R0,00Current price is: R0,00. Add to cart