Graad 2 Lewensvaardigheid muurkaarte pakket – Kwartaal 1
R50.00
Die produk bestaan uit die volgende temas:
Afknou – 2 muurkaarte
Eienskappe van ‘n goeie maat – 7 muurkaarte
Bederfbare en nie-bederfbare produkte – 4 muurkaarte
Skoon lug en vuil lug – 3 muurkaarte
Sonlig – 4 muurkaarte
Suiwer water – 6 muurkaarte
Water – 8 muurkaarte
Gelowe – 4 muurkaarte
Mense met gestremdhede – 6 muurkaarte
Die prente wat in die produk gebruik is word beskerm deur kopiereg en is voorsien deur:
Educlips
The Cher Room – Water purifiation clipart
Photo Clipz – Pollution clipart
Die muurkaarte is gebasseer op die Rainbow books werkboeke.
Categories Graad 2, Graad 2 - Kwartaal 1
Share with friends :
Related products
-
Graad 1
‘- Oefen syfers 1 – 10
R15.00Original price was: R15.00.R7.00Current price is: R7.00. Add to cart