Graad 2 Lewensvaardigheid muurkaarte – Kwartaal 2
Graad 2 Lewensvaardigheid muurkaarte – Kwartaal 2
R50.00 Original price was: R50.00.R25.00Current price is: R25.00.
Die muurkaarte handel oor kwartaal 2 se werk van lewensvaardigheid. Daar is 54 muurkaarte en dit bestaan uit die volgende onderwerpe:
Onderwerp: Seisoene
• Die vier seisoene
• Hoe seisoene ons affekteer – klere, kos en aktiwiteite
• Hoe die seisoene groei affekteer – saai, groei en oes
• Hoe seisoene diere affekteer – boerdery, byvoorbeeld skaapskeer, dip van diere; voëls (migrasie en nesmakery)
Onderwerp: Diere
• Plaasdiere
– Soorte
– Gebruike – soos kos en klere
• Wilde diere
– Soorte
– Kamoeflering
Onderwerp: Diere en kreature wat in water leef
• Vars water
– Rivier – byvoorbeeld visse en krokodille
– Damme – byvoorbeeld paddas en naaldekokers
• Sout water
– See – byvoorbeeld haaie en krewe
– Rotspoel – byvoorbeeld stervisse, krappe
Onderwerp: Diere skuilings
• Diere en kreature wat hul skuilings bou, soos voëls, bye, miere
• Diere en kreature wat ‘n skuiling moet vind, bobbejane, slange, eekhorings
• Diere en kreature wat hul huise saamdra, soos slakke, skilpaaie