Graad 1 Wiskunde Werkboek Kwartaal 2
R20,00
Die werkboek bestaan uit 41 bladsye opgestel volgens die KABV en Rainbowbooks. Dit kan gebruik word vir hersiening of as ekstra oefening om werk vas te lê. Die werkboek bestaan uit die volgende inhoud:
- Oefen getalle 6-10
- Plus en Minus
- Verdubbel en Halveer
- 2D vorms
- 3D voorwerpe
- Datahantering
- Patrone
- getalle wat voor, tussen en na kom
- minder as, meer as en gelyk aan
- Groepe van 2, 3, 4 en 5
- Tel in 2’s, 5’e en 10’e
- Vol en leeg
- Kapasiteit
- Getallelyne
- Woordsomme
- Geld
Category Graad 1 - Kwartaal 2
Share with friends :
Related products
- Graad 1
GRAAD 1 Assesserings PAKKET KWARTAAL 2 (6 assesserings)
R120,00Original price was: R120,00.R0,00Current price is: R0,00. Add to cart












