Graad 1 Lewensvaardigheid muurkaarte – Kwartaal 2

R60,00

Neem asseblief kennis dat die tema gestuur word as ‘n “zip-folder” wat dan op u rekenaar “extract” moet word, omdat daar so baie dokumente is.

Die tema bestaan uit:

  1. Hoe kan familie vir mekaar omgee
  2. 2 verskillende tipe My familie muurkaarte in A3 grootte
  3. 3 muurkaarte van baba boetie, baba sussie, boetie, sussie, mamma, pappa, ouma en oupa
  4. Hoe kan ek my lyfie gesond hou?
  5. Gevare binne en buite die huis
  6. Leer die polisie se nommer
  7. Vreemdelinge
  8. Wat doen ek as ek alleen by die huis is?
  9. My lyfie – “ja en nee-gevoel”
  10. My beendere
  11. Dele in my liggaam wat my help asemhaal
  12. Hoe kan ek water skoon en drinkbaar maak?
  13. Sintute
  14. My liggaam wat uit die volgende produkte bestaan:
    • 1x A3 muurkaart van al die liggaamsdele A3 (KLEUR)
    • 1x A3 dogter muurkaart van my liggaam (KLEUR)
    • 1x A3 seun muurkaart van my liggaam (KLEUR)
    • 1x A4 dogter muurkaart van my liggaam (KLEUR)
    • 1x A4 seun muurkaart van my liggaam (KLEUR)
    • 1x A3 dogter muurkaart van my liggaam (SWART & WIT)
    • 1x A3 seun muurkaart van my liggaam (SWART & WIT)
    • 1x A4 dogter muurkaart van my liggaam (SWART & WIT)
    • 1x A4 seun muurkaart van my liggaam (SWART & WIT)
    • 23 Flitskaarte van liggaamsdele – KLEUR
    • 24 Klein kaartjie van liggaamsdele – SWART & WIT
    • 24 Klein kaartjie van liggaamsdele – KLEURDie prente wat in die produk gebruik is word beskerm deur kopiereg en is gemaak deur Educlips Clipart.

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.