FREEBIE Breuke optelling en aftrekking

R0.00

Lamineer die kaarte vir die leerder. Kleur dan met ‘n nie-permanente koukie vir die leerder die breukdele in waarvolgens hy die som moet uitwerk. Jy kan ook die som skryf en hy moet dan die breukdele inkleur.
Die leerder kan ook self inkleur en self die som doen.

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.