EMOJI Pakket – Afrikaans
R100,00 Original price was: R100,00.R50,00Current price is: R50,00.
Die emoji pakket bestaan uit die volgende produkte:
- 2D vorms + opskrif
- 3D voorwerpe + opskrif
- Dae van die week A3 en A4 + opskrif (2 verskillende tipes)
- Maande van die jaar A3 en A4 + opskrif (2 verskillende tipes)
- Emosies + opskrif
- Kleure + opskrif
- Klasreels + opskrif
- A3 deurplakkaat – Editable (Installeer asseblief die font voordat u die word dokument oopmaak)
- A4 deurplakkaat – Editable (Installeer asseblief die font voordat u die word dokument oopmaak)
- Getalle 0-20 + opskrif
- Welkom vlaggies
- Drukskrif vlaggies
- Lopende skrif vlaggies
- Leestekens A3
- Emoji clipart
- A3 weerkaart 2025-2030




























