Ekstra simbole PNG – Kleur en Swart & Wit

R0,00

Die simbole sluit aan by die simbole pakket wat by die skakel bestel kan word – https://juffrou911.co.za/product/simbole-kleur-en-swart-wit-png-formaat/

  • Dit bestaan uit 11 kleur en 11 swart & wit simbole in PNG formaat.
  • Dit is in png formaat. Elke prentjie kan mens copy en paste in jou dokument in. Jy kan die prent trek volgens die grootte wat jy dit graag wil he.
  • Dit kan gebruik word waar leerders hulle tasse ophang of bere, op hul tafel ensovoorts.
  • Dit is in “zipped folder” formaat en mens moet dit op extract op jou rekenaar.
Categories , Tags ,

Share with friends :

Scroll to Top