Ekstra produkte leeu – A4

R50.00

Die grootte van die produkte is A4 en dit bestaan uit:

  • Breuke
  • Plekwaardes
  • Woordsoorte 2 verskillende tipe muurkaarte (Werkwoord, bywoord, byvoeglike naamwoord, selfstandige naamwoord, voegwoord, voorsetsel en voornaamwoord)
  • Massa, lengte en kapasiteit
  • Groter as, kleiner as en gelyk aan

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.