✏ Ek leer hoe om my naam of van te skryf boekie/ Learning to write my name or surname

R50.00

Die boekie leer kinders hoe om hul naam te skryf. Daar is verskeie oefeninge en dit word volgens u kind se naam gemaak. Die tema van die boek kan ook verander word na skoenlappers vir dogters of byvoorbeeld visvang vir seuns.

‘n Naamboekie kos R50 en indien u graag ‘n boekie wil hê vir die aanleer van die “van” sal die koste ook R50, want ‘n aparte boek word gemaak vir die van.

Die boekies kan op whatsapp bestel word by 0827297247 of stuur gerus vir ons ‘n e-pos na [email protected] indien u graag die boekie wil bestel. Indien u graag op die webblad wil bestel is jy welkom om die naam/van en die tema wat u verkies vir ons te tik by die “Order Notes” wanneer u die bestelling plaas. Die wagtyd is gewoonlik 1 week na betaaldatum vir die maak van die boekie en dit sal dan op e-pos aan u gestuur word.

🍎🍎🍎🍎🍎

The workbook teaches children how to write their name. There are several exercises and they are made according to your child’s name.

The theme of the book can also be changed to butterflies for girls or fishing for boys. You are welcome to say which theme you would prefer.

The workbook costs R50 and if you would like a workbook for learning the “surname” the cost will also be R50, because a separate book has to made for the surname. 

The booklets can be ordered on whatsapp at 0827297247 or feel free to send us an e-mail to [email protected] if you would like to order the workbook. If you would like to order on the website, you are welcome to type the name/surname and the theme you prefer for us in the “Order Notes” when you place the order. The waiting time is usually 1 week after payment date for the making process the workbook and it will then be sent to you by e-mail.

 

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.