Dobbelsteensomme

R10,00

Oefen PLUS somme deur dobbelstene.

Die produk sluit in:

  1. ‘n Dobbelsteen templaat om jou eie dobbelsteen te maak.
  2. 4 Bladsye met oefeninge met dobbelstene om plus somme vir kinders meer pret te maak.

Die leerder moet die dobbelstene meer as een keer gooi om die somme te voltooi.

Byvoorbeeld:

Leerder gooi dobbelsteen en skryf getal neer.

Leerder gooi weer die dobbelsteen en skryf weer die getal neer.

Nou tel die leerder die twee getalle bymekaar

Share with friends :

Dobbelsteensomme

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.