Cowboy bye
R30,00
Die tema bestaan uit:
-
Dae van die week + opskrif
-
Maande van die jaar + opskrif
-
Kleure + opskrif
-
2D vorms + opskrif
-
3D objekte + opskrif
-
Klasreëls + opskrif
-
Verjaardagmuurkaarte + opskrif
-
A3 Editable deurplakkaat – Installeer asseblief die ABC Junior Typing font voordat jy die Word dokument oopmaak
-
4x Editable naamkaartjies – Installeer asseblief die ABC Junior Typing font voordat jy die Word dokument oopmaak
-
2x A4 Editable opskrif – Installeer asseblief die ABC Junior Typing font voordat jy die Word dokument oopmaak
-
Alfabet a-z + opskrif
-
Gewone vlaggies met prentjies
-
Alfabetvlaggies – Drukskrif a-z
-
4x A4 Cowboy gesegde muurkaarte
-
Getalle 0–20 + opskrif
-
Cowboy clipart




































