GRAAD 4 – GRAAD 7 Bou jou eie 3D vorm + Vul die eienskappe van elke vorm in

R10.00

Die vorms sluit in:

  1. Kubus
  2. Reghoekige prisma
  3. Silinder
  4. Piramide
  5. Driehoekige piramide
  6. Keel

Die leerder leer gelyktydig die eienskappe van 3D vorms:

  1. Naam
  2. Vlakke
  3. Sye
  4. Hoeke
  5. Uit watter vorms die voorwerp bestaan

WENKE:

  1. Gebruik eerder karton as papier. Dit vou makliker en dis stewiger.
  2. Vul eienskappe van vorm in en kleur vorm in voordat dit gevou word.
  3. Vou die vorm eers op al die lyne.
  4. Smeer dan gom op al die dele wat geplak moet word en plak dan die vorm.

 

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
R14.00You save 53%
R10.00
R20.00
R14.00You save 53%
R10.00
R20.00
R5.00
R5.00You save 50%
R15.00You save 25%
R10.00
R0.00You save 0%
R0.00You save 0%
R14.00You save 53%
R14.00You save 53%
R10.00
R20.00
R5.00You save 50%
R15.00
R50.00
R5.00You save 50%
R0.00You save 0%
R15.00You save 57%
R40.00You save 50%
R0.00You save 0%