GRAAD 4 – GRAAD 7 Bou jou eie 3D vorm + Vul die eienskappe van elke vorm in
R10,00
Die vorms sluit in:
- Kubus
- Reghoekige prisma
- Silinder
- Piramide
- Driehoekige piramide
- Keel
Die leerder leer gelyktydig die eienskappe van 3D vorms:
- Naam
- Vlakke
- Sye
- Hoeke
- Uit watter vorms die voorwerp bestaan
WENKE:
- Gebruik eerder karton as papier. Dit vou makliker en dis stewiger.
- Vul eienskappe van vorm in en kleur vorm in voordat dit gevou word.
- Vou die vorm eers op al die lyne.
- Smeer dan gom op al die dele wat geplak moet word en plak dan die vorm.
Categories Graad 4, Graad 4 - Ander Produkte, Graad 4 - Kwartaal 1, Graad 4 - Kwartaal 2, Graad 4 - Kwartaal 3, Graad 4 - Kwartaal 4, Graad 5, Graad 5 - Ander Produkte, Graad 5 - Kwartaal 1, Graad 5 - Kwartaal 2, Graad 5 - Kwartaal 3, Graad 5 - Kwartaal 4, Graad 6, Graad 7
Tags 3D, 3D vorms, Eienskappe van 3D vorms
Share with friends :
Related products
-
Graad 4
GRAAD 4 Wiskunde vraestel Kwartaal 1
R15,00Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00. Add to cart