Blou rose – Klein pakket

R30.00

Die produk bestaan uit:

  • 1x Welkom vlaggies (Daar is ‘n lekker op elke vlaggie om die woord “welkom” te vorm)
  • 6x verskillende vlaggies (2 vlaggies op ‘n A4)
  • 7x A4 Klasreels + opskrif
  • 2x Verskillende tipe verjaarsdagmuurkaarte met 2 tipes fonts.  Die grootte van die muurkaarte is A4. Daar is 1 maand op ‘n A4.
  • 1x A4 deurplakkaat editable – Installeer asseblief die fonts voordat u die dokument oopmaak. Stoor asseblief die dokument in PDF formaat sodat dit reg sal druk.
  • 1x A3 deurplakkaat editable – Installeer asseblief die fonts voordat u die dokument oopmaak. Stoor asseblief die dokument in PDF formaat sodat dit reg sal druk.
  • A3 Deurplakkaat – Skryf naam self (PDF)
  • A4 Deurplakkaat – Skryf naam self (PDF)

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.