“Begin, middel en einde van storie Werkboek” has been added to your cart. View cart
Analoog tyd – Ure en halfure werkkaarte
R15,00
Werkkaarte wat handel oor ure bv. Twaalfuur / halfvier.
Werkkaarte sluit die volgende in:
1. Vul die wysers in.
2. Skryf neer wat die tyd is.
3. Pas die regte horlosie by die regte tyd.
4. Knip jdie horlosie en wysers uit om jou eie horlosie te maak.