Afrikaans Huistaal assesseringsopdragte Kwartaal 3
Afrikaans Huistaal assesseringsopdragte Kwartaal 3
R0.00
Bestaan uit 5 take + Memorandum + rubrieke.
Daar is 5 assesserings:
1. Dagboekinskrywing
2. Ontwerp ‘n plakkaat vir Coke
3. Inligtingstake – weervoorspelling. Leerders word ‘n weervoorspelling kaart gegee en hulle moet vrae daaroor beantwoord.
4. Dialoog. Leerders skryf hul eie dialoog.
5. Skryf – Leerders moet hul eie spyskaart vir ‘n koffiewinkel ontwerp en skryf
Categories Graad 5, Graad 5 - Ander Produkte, Graad 5 - Kwartaal 4
Tags Afrikaans, Huistaal assesseringsopdragte, kwartaal 3